YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf GÉNESIS 4

1

GÉNESIS 4:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as jy nie goed doen nie — die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 4:7

2

GÉNESIS 4:26

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En ook vir Set is 'n seun gebore, wat hy Enos genoem het. Toe het hulle die Naam van die HERE begin aanroep.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 4:26

3

GÉNESIS 4:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe sê die HERE vir Kain: Waar is jou broer Abel? En hy antwoord: Ek weet nie. Is ek my broer se wagter?

Vergelyk

Verken GÉNESIS 4:9

4

GÉNESIS 4:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Hy sê: Wat het jy gedoen? Die stem van die bloed van jou broer roep na My van die aarde af.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 4:10

5

GÉNESIS 4:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar die HERE sê vir hom: Daarom, as enigeen Kain doodslaan, sal dit sewevoudig gewreek word. En die HERE het 'n teken gegee aan Kain, sodat enigeen wat hom kry, hom nie sou doodslaan nie.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 4:15

Gratis leesplanne en oordenkings oor GÉNESIS 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's