1
I KORINTHIËRS 9:25-26
Afrikaans 1933/1953
En elkeen wat aan 'n wedstryd deelneem, onthou hom in alles — húlle nogal om 'n verwelklike krans te ontvang, maar ons 'n onverwelklike. Ek hardloop dan soos een wat nie onseker is nie; ek slaan met die vuis soos een wat nie in die lug slaan nie.
Vergelyk
Verken I KORINTHIËRS 9:25-26
2
I KORINTHIËRS 9:27
Maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar, dat ek nie miskien, terwyl ek vir ander gepreek het, self verwerplik sou wees nie.
Verken I KORINTHIËRS 9:27
3
I KORINTHIËRS 9:24
Weet julle nie dat die wat op die baan hardloop, wel almal hardloop, maar dat een die prys ontvang nie? Hardloop só dat julle dit sekerlik kan behaal.
Verken I KORINTHIËRS 9:24
4
I KORINTHIËRS 9:22
vir die swakkes het ek soos 'n swakke geword om die swakke te win; vir almal het ek alles geword om in alle geval sommige te red.
Verken I KORINTHIËRS 9:22
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's