1 KORINTIËRS 9:24
1 KORINTIËRS 9:24 Bybel vir almal (ABA)
Julle weet dit baie goed: Wanneer mense resies hardloop, dan is daar baie atlete wat hardloop, maar net één wat wen. Julle moet só hardloop dat julle kan wen.
1 KORINTIËRS 9:24 Bybel vir almal (ABA)
Julle weet dit baie goed: Wanneer mense resies hardloop, dan is daar baie atlete wat hardloop, maar net één wat wen. Julle moet só hardloop dat julle kan wen.
1 KORINTIËRS 9:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Weet julle nie dat die wat op die baan hardloop, wel almal hardloop, maar dat een die prys ontvang nie? Hardloop só dat julle dit sekerlik kan behaal.
1 KORINTIËRS 9:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Weet julle nie dat atlete wat aan 'n wedloop deelneem, wel almal hardloop, maar dat net een die prys ontvang nie? Hardloop dan só dat julle die prys kan wen.
1 KORINTIËRS 9:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Weet julle nie dat die atlete wat in 'n stadion aan 'n wedloop deelneem, wel almal hardloop, maar dat net een die prys ontvang nie? Hardloop dan só dat julle dit ontvang.
1 KORINTIËRS 9:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Weet julle nie dat die wat in 'n wedloop hardloop, almal hardloop, maar een ontvang die prys nie? So hardloop, dat julle kan verkry.