1
I KORINTHIËRS 8:6
Afrikaans 1933/1953
AFR53
tog is daar vir ons maar een God, die Vader uit wie alles is, en ons tot Hom, en een Here Jesus Christus deur wie alles is, en ons deur Hom.
Vergelyk
Verken I KORINTHIËRS 8:6
2
I KORINTHIËRS 8:1-2
EN met betrekking tot die offervleis aan die afgode weet ons dat ons almal kennis het. Die kennis maak opgeblase, maar die liefde stig. As iemand meen dat hy enige kennis het, weet hy nog niks soos 'n mens behoort te weet nie.
Verken I KORINTHIËRS 8:1-2
3
I KORINTHIËRS 8:13
Daarom, as voedsel my broeder laat struikel, sal ek in der ewigheid geen vleis eet nie, om my broeder nie te laat struikel nie.
Verken I KORINTHIËRS 8:13
4
I KORINTHIËRS 8:9
Maar pas op dat hierdie vryheid van julle nie miskien 'n struikelblok word vir die wat swak is nie.
Verken I KORINTHIËRS 8:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's