YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Tz'fanyah 1

1

Tz'fanyah 1:18

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Nie hulle silwer of hulle goud sal in staat wees om hulle op die dag van die toorn van יהוה te red nie en die ganse aarde sal verteer word in die vuur van Sy jaloesie, want Hy sal ’n volkome einde maak, inderdaad ’n verskriklike een, aan al die inwoners van die aarde. Open 6:17

Vergelyk

Verken Tz'fanyah 1:18

2

Tz'fanyah 1:14

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Naby is die groot dag van יהוה, selfs die stem van die dag van יהוה; dit is naby en haas hom! Ja, dit is bitter, erg en hard. 1 Thes 5:2

Vergelyk

Verken Tz'fanyah 1:14

3

Tz'fanyah 1:7

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Swyg voor יהוה-God, want die dag van יהוה is naby, want יהוה het ’n offer voorberei, Hy het Sy gaste afgesonder, 1 Thes 5:2

Vergelyk

Verken Tz'fanyah 1:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Tz'fanyah 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's