1
Havakkuk 3:17-18
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, Yir 8:13 die drag van die olyfboom faal en die lande geen kos produseer nie; die kleinvee uit die kraal afgesny word en daar geen beeste in die krale sal wees nie, nogtans sal ek jubel in יהוה, ek sal in die rondte swaai van vreugde in die God van my verlossing.
Vergelyk
Verken Havakkuk 3:17-18
2
Havakkuk 3:19
יהוה-God is my Sterkte en Hy het my voete gemaak soos dié van herte en my laat staan op my hoë plekke Ps 18:3334 om met snaarinstrumente Sy lof te besing. Iyov 19:25-27 Neg 8:10</book>
Verken Havakkuk 3:19
3
Havakkuk 3:2
יהוה, ek het die verslag aangaande U gehoor en ek vrees! O, יהוה, laat herleef U werk te midde van die jare; te midde van die jare, maak dit bekend; in toorn, onthou onverdiende guns.
Verken Havakkuk 3:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's