1
Nagum 1:7
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
יהוה is goed, ’n Vesting in die dag van moeilikheid en Hy ken die wat by Hom skuil, 2 Tim 2:19
Vergelyk
Verken Nagum 1:7
2
Nagum 1:3
יהוה is stadig om kwaad te word en groot van krag en יהוה sal nooit die bose vryspreek nie. Eks 34:6 Yo’ 2:13 Yon 4:2 Ps 145:8 Neg 9:17 יהוה se pad is in die warrelwind en storm en wolke is die stof onder Sy voete.
Verken Nagum 1:3
3
Nagum 1:2
’n Jaloerse en wraaknemende God is יהוה; יהוה is wrekend en toornig. יהוה neem wraak op Sy teëstanders en Hy reserveer toorn vir Sy vyande.
Verken Nagum 1:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's