YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 5:29

MARKUS 5:29 Bybel vir almal (ABA)

Sy het dadelik opgehou bloei en sy het geweet haar liggaam is gesond.

Deel
Lees MARKUS 5

MARKUS 5:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En dadelik het die fontein van haar bloed opgedroog, en sy het aan haar liggaam bemerk dat sy van haar kwaal genees was.

Deel
Lees MARKUS 5

MARKUS 5:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

En dadelik het die bron van haar bloedvloeiing opgedroog, en sy kon aan haar liggaam agterkom dat sy van haar kwaal ontslae was.

Deel
Lees MARKUS 5

MARKUS 5:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die oorsaak van haar bloeding het toe dadelik opgehou, en sy het aan haar liggaam gevoel dat sy van haar kwaal genees is.

Deel
Lees MARKUS 5

MARKUS 5:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dadelik het die fontein van haar bloed opgedroog; en sy het in haar liggaam gevoel dat sy van daardie plaag genees is.

Deel
Lees MARKUS 5

MARKUS 5:29 Die Boodskap (DB)

Sy kom van agter af en vat aan Hom. Sy kon aan haar liggaam voel hoe sy beter word en die pyn weggaan. Sy was gesond!

Deel
Lees MARKUS 5

MARKUS 5:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die bloeding het dadelik gestop en sy kon aan haar liggaam agterkom dat sy gesond is.

Deel
Lees MARKUS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's