1
Markos 14:36
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
en Hy sê: “Vader, My Vader, alle dinge is vir U moontlik; laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie My wil nie, maar U wil.”
Vergelyk
Verken Markos 14:36
2
Markos 14:38
Waak en bid dat julle nie getoets word nie. Die gees is wel gewillig en gereed, maar die vlees is swak.”
Verken Markos 14:38
3
Markos 14:9
Dit is waar, Ek sê vir julle, oral waar hierdie goeie boodskap van My oor die hele wêreld verkondig word, daar sal ook gepraat word van wat sy gedoen het, tot ’n nagedagtenis aan haar.”
Verken Markos 14:9
4
Markos 14:34
en Hy sê vir hulle: “My gees is tot die dood toe bedroef; bly hier en wees waaksaam.”
Verken Markos 14:34
5
Markos 14:22
Terwyl hulle eet, vat Yeshua ongesuurde brood, dank, breek dit en gee dit vir hulle en sê: “Neem, hierdie is My liggaam.”
Verken Markos 14:22
6
Markos 14:23-24
Hy vat ’n beker, dank, seën dit en gee dit vir hulle en hulle het almal daaruit gedrink. Hy sê vir hulle: “Hierdie is My bloed van die nuwe verbond, wat in ruil vir baie uitgestort word.
Verken Markos 14:23-24
7
Markos 14:27
en Yeshua sê vir hulle: “Julle sal almal in hierdie nag skaam wees vir My, want daar is geskrywe: ‘Ek sal die Skaapwagter slaan en die skape sal verstrooi word,’ Z'kh 13:7
Verken Markos 14:27
8
Markos 14:42
Staan op, laat ons gaan. Let op, hy wat My oorgee, is naby.”
Verken Markos 14:42
9
Markos 14:30
Yeshua sê vir hom: “Dit is waar, Ek sê vir jou, vandag, in hierdie nag voordat die haan twee maal kraai, sal jy drie maal ontken dat jy My ken,”
Verken Markos 14:30
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's