MARKUS 14:34
MARKUS 14:34 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir hulle gesê: “Ek voel baie hartseer. Bly hier en bly wakker.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:34 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir hulle gesê: “Ek voel baie hartseer. Bly hier en bly wakker.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hulle: My siel is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
en vir hulle gesê: “Ek voel doodsbenoud. Bly hier en waak!”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en sê toe vir hulle: “My siel is diep bedroef, tot die dood toe. Bly hier en waak.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sê vir hulle: My siel is baie bedroef tot die dood toe; bly hier en waak.
Deel
Lees MARKUS 14