YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 14:42

MARKUS 14:42 Bybel vir almal (ABA)

Staan op, ons moet gaan. Die man wat My sal verraai, is hier naby.”

Deel
Lees MARKUS 14

MARKUS 14:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Staan op, laat ons gaan; kyk, hy is naby wat My verraai.

Deel
Lees MARKUS 14

MARKUS 14:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Staan op, kom ons loop. Kyk, die man wat My verraai, is hier naby.”

Deel
Lees MARKUS 14

MARKUS 14:42 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Staan op, laat ons gaan! Kyk, die een wat My verraai, is naby!”

Deel
Lees MARKUS 14

MARKUS 14:42 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Staan op, laat ons gaan; kyk, hy wat My verraai, is naby.

Deel
Lees MARKUS 14

MARKUS 14:42 Die Boodskap (DB)

Komaan, laat ons gaan. My verraaier is net hier om die draai.”

Deel
Lees MARKUS 14

MARKUS 14:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Staan op, ons moet gaan. Kyk, my verraaier is hier.”

Deel
Lees MARKUS 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's