1
Mattityahu 4:4
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hy antwoord egter: “Daar is geskrywe: ‘’n Mens leef nie van brood alleen nie, maar van elke Woord wat uit die mond van God kom’.” Deut 8:3 Yog 6:48- Yog 7:37
Vergelyk
Verken Mattityahu 4:4
2
Mattityahu 4:10
Toe sê Yeshua vir hom: “Gaan weg, jou teëstander, want daar is geskrywe: ‘Aanbid יהוה, jou God en dien Hom alleen’.” Deut 6:13 10:20 Luk 4:8
Verken Mattityahu 4:10
3
Mattityahu 4:7
Yeshua antwoord hom: “Daar is egter óók geskrywe: ‘Jy mag יהוה, jou God, nie toets nie’.” Deut 6:16
Verken Mattityahu 4:7
4
Mattityahu 4:1-2
Toe is Yeshua, deur die Gees, na die wildernis gelei om getoets te word deur die teëstander. Nadat Yeshua vir veertig dae en nagte gevas het, was Hy honger
Verken Mattityahu 4:1-2
5
Mattityahu 4:19-20
Yeshua sê vir hulle: “Kom, volg My en Ek sal julle vissers van mense maak.” Hulle het dadelik hulle nette laat staan en agter Hom aangegaan.
Verken Mattityahu 4:19-20
6
Mattityahu 4:17
Van daardie tyd af aan het Yeshua begin om te verklaar: “Draai weg van julle sondes af na God toe, want die Koninkryk van die hemele is naby!”
Verken Mattityahu 4:17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's