YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 4:7

MATTEUS 4:7 Bybel vir almal (ABA)

Jesus sê toe vir die duiwel: “Daar is ook in die Ou Testament geskryf: ‘ Jy moenie vir jou God die Here iets vra wat jy nie mag vra nie.’ ”

Deel
Lees MATTEUS 4

MATTEUS 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jesus sê vir hom: Daar is óók geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.

Deel
Lees MATTEUS 4

MATTEUS 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus sê vir hom: “Daar staan ook geskrywe: Jy mag die Here jou God nie op die proef stel nie. ”

Deel
Lees MATTEUS 4

MATTEUS 4:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus sê vir hom: “Daar staan ook geskryf, “ ‘Jy mag die Here jou God nie versoek nie.’ ”

Deel
Lees MATTEUS 4

MATTEUS 4:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jesus sê vir hom: Daar is weer geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.

Deel
Lees MATTEUS 4

MATTEUS 4:7 Die Boodskap (DB)

Toe sê Jesus vir die duiwel: “Ja, maar daar staan ook in die Bybel geskryf: ‘Jy mag nie die Here jou God uittart nie.’”

Deel
Lees MATTEUS 4

MATTEUS 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hom geantwoord: “Daar staan ook geskrywe: ‘Jy mag die Here jou God nie versoek nie. En Hom alleen moet jy dien.’”

Deel
Lees MATTEUS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's