YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Mattityahu 1

1

Mattityahu 1:21

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Sy sal geboorte gee aan ’n Seun en sy sal Hom Yeshua noem, want Hy sal Sy mense van hulle sondes red.”

Vergelyk

Verken Mattityahu 1:21

2

Mattityahu 1:23

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

“Let op, die maagd sal swanger word en geboorte gee aan ’n Seun en hulle sal Hom `Immanu'el noem.” Yes 7:14 wat beteken: ons Magtige God is by ons.

Vergelyk

Verken Mattityahu 1:23

3

Mattityahu 1:20

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

maar terwyl hy dit oorweeg het, verskyn daar ’n boodskapper van יהוה in ’n droom aan hom en sê: “Yosef, seun van Dawid, moenie bang wees om Miryam te vat as jou vrou nie, want Hy wat in haar verwek is, is van die Gees wat Afgesonderd is.

Vergelyk

Verken Mattityahu 1:20

4

Mattityahu 1:18-19

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

So het die geboorte van Yeshua, Die Gesalfde Een, gebeur: terwyl Sy moeder, Miryam, verloof was aan Yosef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind deur die toedoen van die Gees wat Afgesonderd is. Yosef, haar man, wat ’n man was wat gedoen het wat reg is en haar nie openbaar wou maak nie, het oorweeg om in die geheim van haar te skei

Vergelyk

Verken Mattityahu 1:18-19

Gratis leesplanne en oordenkings oor Mattityahu 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's