MATTEUS 1:23
MATTEUS 1:23 Bybel vir almal (ABA)
“ Die maagd sal swanger word en sy sal 'n seun kry. Hulle sal Hom Immanuel noem.” Immanuel beteken “ God is by ons.”
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons.
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die maagd sal swanger word en 'n Seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem.” Die naam beteken God by ons.
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem” – wat, as dit vertaal word, beteken ‘God is met ons.’
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, 'n maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal hom Emmanuel noem, wat vertaal word: God met ons.
Deel
Lees MATTEUS 1