MATTEUS 1:21
MATTEUS 1:21 Bybel vir almal (ABA)
Sy sal 'n seun kry, en jy moet Hom Jesus noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes verlos.”
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy sal 'n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.”
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy sal geboorte gee aan 'n seun, en jy moet Hom Jesus noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes verlos. ”
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy sal 'n seun baar, en jy moet hom JESUS noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes verlos.
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:21 Die Boodskap (DB)
Sy gaan een van die dae ’n Seun hê. Jy moet Hom Jesus noem. Hy sal sy volk binnekort van al hulle sondes vrymaak.”
Deel
Lees MATTEUS 1