1
Luka 18:1
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hy het ook vir hulle ’n vergelykende storie vertel dat ’n mens altyd moet bid en nie moeg word nie
Vergelyk
Verken Luka 18:1
2
Luka 18:7-8
Sal God dan nie verdediging bring vir dié wat Hy gekies het, wat dag en nag tot Hom roep en geduldig wees met hulle nie? Ek sê vir julle dat Hy gou hulle verdediging sal bewerk en tog, as die Seun van die mens kom, sal Hy vertroue op die aarde vind?”
Verken Luka 18:7-8
3
Luka 18:27
Yeshua antwoord: “Dit wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik.”
Verken Luka 18:27
4
Luka 18:4-5
Vir ’n tydperk wou hy nie, maar daarna het hy by homself gesê: ‘Al vrees of eer ek God ook nie en al respekteer ek ’n mens nie, tog, omdat hierdie weduwee my uitput, sal ek vir haar intree sodat sy my nie versondig nie.’”
Verken Luka 18:4-5
5
Luka 18:17
Dit is waar, Ek sê vir julle, elkeen wat nie die Koninkryk van God soos ’n klein kindjie ontvang nie, sal nooit daar ingaan nie.”
Verken Luka 18:17
6
Luka 18:16
maar Yeshua self het hulle na Hom toe geroep en gesê: “Laat die kinders na My toe kom en moet hulle nie wegstuur nie, want aan dié wat soos hulle is, behoort die Koninkryk van God.
Verken Luka 18:16
7
Luka 18:42
Yeshua sê vir hom: “Sien! Jou vertroue het jou gered.”
Verken Luka 18:42
8
Luka 18:19
Yeshua sê vir hom: “Waarom noem jy My goed? Daar is nie een goed nie behalwe die een God.
Verken Luka 18:19
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's