YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 18:27

LUKAS 18:27 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het lank na hulle gekyk en Hy het gesê: “Mense kan nie self daar inkom nie, net God kan hulle laat inkom. God kan alles doen wat Hy wil doen.”

Deel
Lees LUKAS 18

LUKAS 18:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik.

Deel
Lees LUKAS 18

LUKAS 18:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarop antwoord Hy: “Wat vir die mense onmoontlik is, is vir God moontlik.”

Deel
Lees LUKAS 18

LUKAS 18:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En Hy antwoord: “Wat onmoontlik is by mense, is by God moontlik.”

Deel
Lees LUKAS 18

LUKAS 18:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy sê: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik.

Deel
Lees LUKAS 18

LUKAS 18:27 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe vir hulle: “Ja, julle is reg. Op julle eie kan julle nooit daar uitkom nie. Maar God kan enigiets doen. Vertrou op Hom.”

Deel
Lees LUKAS 18

LUKAS 18:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het gereageer: “Dié dinge wat by mense onmoontlik is, is juis by God moontlik.”

Deel
Lees LUKAS 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's