1
Luka 14:26
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
“As iemand na My toe kom en hy het nie sy vader, moeder, vrou, kinders, broers en susters, ja, selfs ook sy eie lewe minder lief nie, kan hy nie My studentevolgeling wees nie. Mar 8:34-38 Yog 10:1718 Rom 12:1
Vergelyk
Verken Luka 14:26
2
Luka 14:27
Elkeen wat nie sy eie kruis dra en agter My aan kom nie, kan nie My studente-volgeling wees nie.
Verken Luka 14:27
3
Luka 14:11
want elkeen wat homself oplig, sal verneder word en wie homself verneder, sal opgelig word.” Spr 25:7
Verken Luka 14:11
4
Luka 14:33
Net so kan ook niemand van julle, wat nie afsien van al sy besittings, My studentevolgeling wees nie.
Verken Luka 14:33
5
Luka 14:28-30
Wie van julle wat ’n toring wil bou, gaan nie eers sit en bereken die koste, of hy in staat is om dit te voltooi nie? Indien nie, as hy die fondament gelê het en nie in staat is om dit te voltooi nie, sal almal wat dit sien, met hom begin spot en sê: ‘Hierdie man het begin bou en kon nie klaarkry nie.’
Verken Luka 14:28-30
6
Luka 14:13-14
maar wanneer jy ’n onthaal hou, nooi armes, verminktes, kreupeles en blindes en jy sal gelukkig wees omdat hulle niks het om jou mee terug te betaal nie, want dit sal jou beloon word in die opstanding van die onskuldiges.”
Verken Luka 14:13-14
7
Luka 14:34-35
Sout is uitstekend, maar selfs sout word laf; waarmee sal dit smaaklik gemaak word? Dit is nie bruikbaar vir die grond of vir kompos nie. Hulle gooi dit buitekant weg. Wie ’n oor het wat kan hoor, laat hom hoor.”
Verken Luka 14:34-35
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's