YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 14:33

LUKAS 14:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

So kan ook elkeen van julle wat nie alles wat hy het verlaat nie, my dissipel wees nie.

Deel
Lees LUKAS 14

LUKAS 14:33 Bybel vir almal (ABA)

So is dit ook met julle. As iemand vashou aan al sy goed, en hy wil nie sê mense kan alles vat nie, dan kan hy nie my dissipel wees nie.

Deel
Lees LUKAS 14

LUKAS 14:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

So kan dan ook niemand van julle wat nie afsien van al sy besittings, my dissipel wees nie.

Deel
Lees LUKAS 14

LUKAS 14:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

“So kan niemand van julle my dissipel wees as hy nie bereid is om van al sy besittings afstand te doen nie.”

Deel
Lees LUKAS 14

LUKAS 14:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Net so kan nie een van julle wat nie van al sy besittings afstand doen, my dissipel wees nie.”

Deel
Lees LUKAS 14

LUKAS 14:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

So kan ook elkeen van julle wat nie alles wat hy het verlaat nie, my dissipel wees nie.

Deel
Lees LUKAS 14

LUKAS 14:33 Die Boodskap (DB)

“Weet julle, so gaan dit ook met elkeen van julle wat agter My wil aankom. As julle nie bereid is om julle geld en julle besittings weg te gee aan ander mense wat swaarkry nie, kan julle nie my volgelinge wees nie.

Deel
Lees LUKAS 14

LUKAS 14:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Só kan niemand my dissipel word sonder om alles vir My prys te gee nie.

Deel
Lees LUKAS 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's