1
Levitikus 26:12
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Ek sal tussen julle loop en julle God wees en júlle sal My volk wees.
Vergelyk
Verken Levitikus 26:12
2
Levitikus 26:4
sal Ek julle reën gee in sy seisoen en die land sal sy opbrengs gee en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.
Verken Levitikus 26:4
3
Levitikus 26:3
As julle volgens My reëls loop en My opdragte hou en dit doen
Verken Levitikus 26:3
4
Levitikus 26:6
Ek sal vrede gee in die land sodat julle sal gaan lê en niemand sal julle bang maak nie. Ek sal die wilde diere uit die land verwyder en geen swaard sal deur julle land trek nie.
Verken Levitikus 26:6
5
Levitikus 26:9
want Ek sal goedgunstig na julle kyk, julle vrugbaar maak, julle vermenigvuldig en My verbond sal Ek met julle bevestig.
Verken Levitikus 26:9
6
Levitikus 26:13
Ek is יהוה, julle God, wat julle uit Mitzrayim uitgelei het sodat julle nie hulle slawe moet wees nie. Ek het die skeie van julle juk verbreek en julle laat regop loop
Verken Levitikus 26:13
7
Levitikus 26:11
Ek sal My woonplek tussen julle oprig en My Wese sal julle nie verwerp nie.
Verken Levitikus 26:11
8
Levitikus 26:1
Julle mag vir julle geen afgode maak nie; nie ’n gekerfde beeld of ’n afgesonderde pilaar mag julle vir julle oprig nie en ’n gevormde klip beeld in julle land nie opstel om tot dit neer te buig nie, want Ek is יהוה, julle God.
Verken Levitikus 26:1
9
Levitikus 26:10
Julle sal graan eet wat opgestoor is en die ou oes uithaal ter wille van die nuwe.
Verken Levitikus 26:10
10
Levitikus 26:8
Vyf van julle sal ’n honderd agtervolg en ’n honderd van julle sal tien duisend laat vlug. Julle vyande sal deur die swaard voor julle val
Verken Levitikus 26:8
11
Levitikus 26:5
Jou dorstyd sal aanhou tot die druiweoes, die druiweoes sal aanhou tot die saaityd, julle sal jul kos ten volle eet en veilig in julle land woon.
Verken Levitikus 26:5
12
Levitikus 26:7
Julle sal jul vyande agtervolg en hulle sal voor julle val deur die swaard.
Verken Levitikus 26:7
13
Levitikus 26:2
Julle moet My Shabbatte hou en My Afgesonderde Plek respekteer. Ek is יהוה.
Verken Levitikus 26:2