YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LEVITIKUS 26:3

LEVITIKUS 26:3 Bybel vir almal (ABA)

As julle lewe soos Ek sê en aanhou om te doen wat my gebooie sê

Deel
Lees LEVITIKUS 26

LEVITIKUS 26:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen

Deel
Lees LEVITIKUS 26

LEVITIKUS 26:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As julle my voorskrifte nakom, my gebooie gehoorsaam en daarvolgens lewe

Deel
Lees LEVITIKUS 26

LEVITIKUS 26:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ ‘ As julle my vaste voorskrifte volg en my bevele nakom en dit uitvoer

Deel
Lees LEVITIKUS 26

LEVITIKUS 26:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

As julle in my insettinge wandel en my gebooie bewaar en dit doen

Deel
Lees LEVITIKUS 26

LEVITIKUS 26:3 Die Boodskap (DB)

“As julle volgens my reëls lewe en die dinge doen wat Ek julle beveel en in lyn daarmee optree

Deel
Lees LEVITIKUS 26

LEVITIKUS 26:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As julle my reëls nakom en my gebooie noukeurig gehoorsaam

Deel
Lees LEVITIKUS 26
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's