YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LEVITIKUS 26:8

LEVITIKUS 26:8 Bybel vir almal (ABA)

Vyf van julle sal 100 vyande volg en jaag, 100 van julle sal 10 000 vyande volg en jaag, julle sal julle vyande doodmaak.

Deel
Lees LEVITIKUS 26

LEVITIKUS 26:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Vyf van julle sal honderd agtervolg, en honderd van julle sal tienduisend agtervolg; en julle vyande sal voor julle val deur die swaard.

Deel
Lees LEVITIKUS 26

LEVITIKUS 26:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Net vyf van julle soldate sal honderd van die vyand op loop jaag, en net honderd van julle sal tien duisend op loop jaag. Julle sal hulle om die lewe bring.

Deel
Lees LEVITIKUS 26

LEVITIKUS 26:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vyf van julle sal honderd agtervolg en honderd van julle sal tienduisend agtervolg, ja, julle vyande sal deur die swaard voor julle val.

Deel
Lees LEVITIKUS 26

LEVITIKUS 26:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En vyf van julle sal honderd agtervolg, en honderd van julle sal tienduisend op die vlug slaan, en julle vyande sal voor julle deur die swaard val.

Deel
Lees LEVITIKUS 26

LEVITIKUS 26:8 Die Boodskap (DB)

Net vyf van julle sal nodig wees om 100 van hulle te agtervolg. Honderd sal 10 000 vyande agternasit en hulle van die gras af maak.

Deel
Lees LEVITIKUS 26

LEVITIKUS 26:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net vyf van julle sal 100 agtervolg en 100 van julle sal 10 000 agtervolg. Al julle vyande sal onder julle wapens tot ’n val kom.

Deel
Lees LEVITIKUS 26
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's