1
Hoshea 8:7
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want hulle saai die wind en maai die warrelwind. Die staande graan het geen halms nie; dit lewer geen graan op nie. As dit iets sou oplewer, sou vreemdelinge dit verslind.
Vergelyk
Verken Hoshea 8:7
2
Hoshea 8:4
Húlle het konings aangestel, maar nie deur My nie; hulle het prinse aangestel, maar sonder My wete. Met hulle silwer en goud het hulle vir hulself afgode gemaak dat hulle afgesny mag word.
Verken Hoshea 8:4