1
Hoshea 2:19-20
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Ek sal jou vir ewig aan My verloof; ja, Ek sal jou aan My verloof in onpartydige opregtheid en in regverdige oordeel, in liefdevolle goedheid en in omgee en Ek sal jou aan My verloof in vertrouenswaardigheid; dan sal jy יהוה ken.
Vergelyk
Verken Hoshea 2:19-20
2
Hoshea 2:15
dan sal Ek haar wingerde daarvandaan gee en die vallei van Akhor as ’n deur van versekerde verwagting en sy sal daar sing soos in die dae van haar jeug, soos op die dag toe sy uit die land van Mitzrayim opgekom het.
Verken Hoshea 2:15