YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOSEA 2:15

HOSEA 2:15 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het ook gesê: “Daardie dag sal die mense van Israel sê: ‘U is ons God.’ Hulle sal nie meer sê: ‘U is ons Baäl’ nie.

Deel
Lees HOSEA 2

HOSEA 2:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En in dié dag, spreek die HERE, sal jy My noem: My man; en jy sal my nie meer noem: My Baäl nie.

Deel
Lees HOSEA 2

HOSEA 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié dag, sê die Here, sal jy vir My sê: “My man,” en My nie meer as 'n Baäl beskou nie.

Deel
Lees HOSEA 2

HOSEA 2:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Op daardie dag,” is die uitspraak van die HERE, “sal jy My noem, ‘my Man’. Jy sal My nie weer ‘my Baäl’ noem nie.

Deel
Lees HOSEA 2

HOSEA 2:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Ek sal haar daarvandaan haar wingerde gee en die dal Akor as 'n deur van hoop; en sy sal daar sing soos in die dae van haar jeug en soos op die dag toe sy uit Egipteland opgetrek het.

Deel
Lees HOSEA 2

HOSEA 2:15 Die Boodskap (DB)

“Op daardie dag,” sê die Here, “sal jy vir My sê: ‘Jy is my man.’ Jy sal My nie weer ‘My leier Baäl’ noem nie.

Deel
Lees HOSEA 2

HOSEA 2:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Op daardie dag,” sê die HERE, “sal jy My noem ‘my man’ en nie meer ‘my meester’ nie.

Deel
Lees HOSEA 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's