HEBREËRS 10:24
HEBREËRS 10:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:24 Bybel vir almal (ABA)
Ons moet ook so vir mekaar sorg dat dit vir mense sal help om lief te wees vir ander mense en om goeie dinge vir hulle te doen.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:24 Die Boodskap (DB)
Laat ons gedurig maniere soek om mekaar opgewonde te maak om goeie dinge vir mekaar te doen en lojaal teenoor mekaar te wees.
Deel
Lees HEBREËRS 10