1
Genesis 22:14
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Avraham het dié plek: יהוה-Yir’eh genoem sodat vandag nog gesê word: ‘Op die berg van יהוה sal dit voorsien word (sal Hy daarna kyk) .’
Vergelyk
Verken Genesis 22:14
2
Genesis 22:2
Hy sê: “Neem nou jou seun, jou uniek enigste wat jy lief het, Yitz’gak en gaan na die land Moriyah en offer hom daar as brandoffer op een van die berge wat Ek vir jou sal uitwys.”
Verken Genesis 22:2
3
Genesis 22:12
Hy sê: “Moenie jou hand aan die seun slaan of enige iets aan hom doen nie, want nou weet Ek dat jy God respekvol vrees omdat jy nie jou seun, jou uniek enigste, van My teruggehou het nie.”
Verken Genesis 22:12
4
Genesis 22:8
Avraham antwoord: “God sal vir Homself die lam vir ’n brandoffer voorsien, my seun.” So het hulle twee saam geloop.
Verken Genesis 22:8
5
Genesis 22:17-18
sal Ek jou in seëninge seën en jou nageslag in vermeerdering vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sand wat aan die seestrand is en jou nageslag sal die poorte van hul vyande in besit neem en in jou Saad Gen 3:15 sal al die nasies van die aarde geseën word omdat jy My stem gehoorsaam het.’” Hand 3:25 Gal 3:816
Verken Genesis 22:17-18
6
Genesis 22:1
Ná hierdie dinge het God Avraham getoets en vir hom gesê: “Avraham!” Hy antwoord: “Hier is ek!”
Verken Genesis 22:1
7
Genesis 22:11
Die boodskapper van יהוה het van die hemele af na hom geroep en gesê: “Avraham, Avraham!” Hy antwoord: “Hier is ek!”
Verken Genesis 22:11
8
Genesis 22:15-16
Die boodskapper van יהוה roep vir die tweede keer van die hemel af na Avraham en sê: “’Ek het by Myself gesweer,’ sê יהוה, ‘omdat jy dit gedoen het en nie jou seun, jou uniek enigste, teruggehou het nie
Verken Genesis 22:15-16
9
Genesis 22:9
Hulle het op die plek wat God vir hom uitgewys het gekom en Avraham het ’n altaar daar gebou en die hout reggesit en sy seun Yitz’gak vasgebind en hom op die altaar bo-op die hout gesit.
Verken Genesis 22:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's