GENESIS 22:1
GENESIS 22:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ná hierdie dinge het God Abraham versoek en vir hom gesê: Abraham! en hy het gesê: Kyk, hier is ek.
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:1 Die Boodskap (DB)
’n Ruk hierna wou God vir Abraham toets. Hy het hom geroep en Abraham het gesê: “Hier is ek.”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:1 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het God vir Abraham getoets. Hy het vir Abraham gesê: “Abraham!” En Abraham het geantwoord: “Hier is ek!”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
NÁ hierdie dinge het God Abraham op die proef gestel en aan hom gesê: Abraham! En hy antwoord: Hier is ek!
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Ruk na die vorige gebeurtenisse het God vir Abraham op die proef gestel en vir hom gesê: “Abraham!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!”
Deel
Lees GENESIS 22