GENESIS 22:11
GENESIS 22:11 Bybel vir almal (ABA)
maar toe roep die Engel van die Here uit die hemel vir hom en sê: “Abraham! Abraham!” En hy antwoord: “Hier is ek!”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die Engel van die HERE het na hom van die hemel af geroep en gesê: Abraham, Abraham! En hy antwoord: Hier is ek!
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
roep die Engel van die Here uit die hemel na hom: “Abraham, Abraham!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die •Engel van die HERE het na hom uit die hemel geroep en gesê: “Abraham, Abraham!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die Engel van die HERE het na hom uit die hemel geroep en gesê: Abraham, Abraham! en hy het gesê: Hier is ek.
Deel
Lees GENESIS 22