1
Galasiërs 6:9
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Wanneer ons doen wat goed is, moenie dat dit moeitevol wees nie, want op die bepaalde tyd sal ons self oes as ons nie moeg word nie.
Vergelyk
Verken Galasiërs 6:9
2
Galasiërs 6:10
Terwyl ons daarom tyd het, laat ons nou aan almal goed doen, maar spesifiek aan hulle wat seuns is van die huis van vertroue.
Verken Galasiërs 6:10
3
Galasiërs 6:2
Dra mekaar se laste, want so vervul jy die wet van Die Gesalfde Een
Verken Galasiërs 6:2
4
Galasiërs 6:7
Moenie jouself mislei nie, want God word nie mislei nie, want enige iets wat die mens saai, dit sal hy ook oes.
Verken Galasiërs 6:7
5
Galasiërs 6:8
Hy wat in sy menslike natuur saai, sal vanuit die menslike natuur vernietiging oes, maar hy wat in die Gees saai, sal vanuit die Gees die ewige lewe oes.
Verken Galasiërs 6:8
6
Galasiërs 6:1
My broers, as een van julle deur een of ander verkeerde keuse oorval word, moet julle wat in die Gees is, só een herstel met die gees van nederigheid en wees versigtig dat jy nie ook getoets word nie.
Verken Galasiërs 6:1
7
Galasiërs 6:3-5
want as iemand dink dat hy iéts is terwyl hy niks is nie, mislei hy homself, maar ’n man moet sy eie dade toets en net in homself roem en nie tussen ander nie, want elkeen moet sy eie taak dra.
Verken Galasiërs 6:3-5