1
Yegezk'el 36:26
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Verder sal Ek vir julle ’n nuwe verstand, wil en emosie gee en ’n nuwe gees in jul binneste en Ek sal die verstand, wil en emosie van klip uit julle vlees wegvat en vir julle ’n verstand, wil en emosie van vlees gee.
Vergelyk
Verken Yegezk'el 36:26
2
Yegezk'el 36:27
Ek sal My Gees in julle sit en julle in My instellings laat loop en julle sal versigtig wees om My regverdige oordele na te kom.
Verken Yegezk'el 36:27
3
Yegezk'el 36:25
dan sal Ek skoon water op julle sprinkel en julle sal skoon wees; Ek sal julle van al jul vuilheid en van al jul afgode reinig.
Verken Yegezk'el 36:25
4
Yegezk'el 36:28
Julle sal in die land wat Ek vir jul voorvaders gegee het bly; so sal julle My volk wees en Ek sal julle God wees.
Verken Yegezk'el 36:28