YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ESEGIËL 36:28

ESEGIËL 36:28 Bybel vir almal (ABA)

Julle sal woon in die land wat Ek vir julle voorvaders gegee het. Julle sal my volk wees, en Ek sal julle God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 36

ESEGIËL 36:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En julle sal woon in die land wat Ek aan jul vaders gegee het; en julle sal vir My 'n volk en Ek sal vir julle 'n God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 36

ESEGIËL 36:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle sal in die land woon wat Ek aan julle voorvaders gegee het, julle sal my volk wees en Ek sal julle God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 36

ESEGIËL 36:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Julle sal in die land woon wat Ek aan julle voorouers gegee het. Julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 36

ESEGIËL 36:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En julle sal woon in die land wat Ek aan julle vaders gegee het; en julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 36

ESEGIËL 36:28 Die Boodskap (DB)

“Dan sal julle weer in die land Israel leef. Dit is die land wat Ek lank terug vir Abraham en Isak en Jakob gegee het. Julle sal my volk wees. En Ek sal julle God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 36

ESEGIËL 36:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle sal in die land bly wat Ek aan julle voorouers gegee het. Julle sal my volk wees, en Ek sal julle God wees.

Deel
Lees ESEGIËL 36
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's