YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus 14

1

Eksodus 14:14

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

יהוה sal vir julle baklei en julle moet stil wees.”

Vergelyk

Verken Eksodus 14:14

2

Eksodus 14:13

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Mosheh het vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie, staan vas en sien die verlossing van יהוה wat Hy vandag vir julle sal bereik, want die Mitzrayimiete wat julle vandag sien, sal julle in ewigheid nie weer sien nie.

Vergelyk

Verken Eksodus 14:13

3

Eksodus 14:16

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en jy, lig op jou staf en steek jou hand uit oor die see en verdeel dit en die seuns van Yisra’el sal dwarsdeur die see op droë grond trek.

Vergelyk

Verken Eksodus 14:16

4

Eksodus 14:31

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Yisra’el het die groot hand gesien wat יהוה teen die Mitzrayimiete gebring het en die volk het יהוה respekvol gevrees en vertrou in יהוה en in Mosheh, Sy dienskneg.

Vergelyk

Verken Eksodus 14:31

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 14

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest