YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Efesiërs 3

1

Efesiërs 3:20-21

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Aan Hom wat meer as kragtig is, om vir ons te doen ver bo alles wat ons vra of dink, volgens Sy wonderwerkende krag wat in ons werk, die eer, lof en aanbidding in Sy gemeente, in eenheid met Die Gesalfde Een, Yeshua, deur alle geslagte vir tydlose ewigheid! Dit is waar!

Vergelyk

Verken Efesiërs 3:20-21

2

Efesiërs 3:16-19

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

sodat Hy aan julle kan gee volgens die rykdom van Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid om met wonderwerkende krag in Sy Gees versterk te word dat in julle innerlike mens, Die Gesalfde Een deur vertroue mag bly en dan in julle verstand, wil en emosie, in liefde, julle wortel en fondasie versterk sodat julle saam met al die afgesonderdes kan ontdek wat die breedte, lengte, diepte, hoogte en die grootheid van die kennis van die liefde van Die Gesalfde Een is en dit kan ken en gevul kan word met al die volheid van God.

Vergelyk

Verken Efesiërs 3:16-19

3

Efesiërs 3:12

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

in Wie ons vrymoedigheid en toegang het, in die versekering van Sy vertroue.

Vergelyk

Verken Efesiërs 3:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor Efesiërs 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest