Efesiërs 3:16-19

Efesiërs 3:16-19 SPC

sodat Hy aan julle kan gee volgens die rykdom van Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid om met wonderwerkende krag in Sy Gees versterk te word dat in julle innerlike mens, Die Gesalfde Een deur vertroue mag bly en dan in julle verstand, wil en emosie, in liefde, julle wortel en fondasie versterk sodat julle saam met al die afgesonderdes kan ontdek wat die breedte, lengte, diepte, hoogte en die grootheid van die kennis van die liefde van Die Gesalfde Een is en dit kan ken en gevul kan word met al die volheid van God.

Versbeeld vir Efesiërs 3:16-19

Efesiërs 3:16-19 - sodat Hy aan julle kan gee volgens die rykdom van Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid om met wonderwerkende krag in Sy Gees versterk te word dat in julle innerlike mens,
Die Gesalfde Een deur vertroue mag bly en dan in julle verstand, wil en emosie, in liefde, julle wortel en fondasie versterk
sodat julle saam met al die afgesonderdes kan ontdek wat die breedte, lengte, diepte, hoogte
en die grootheid van die kennis van die liefde van Die Gesalfde Een is en dit kan ken en gevul kan word met al die volheid van God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Efesiërs 3:16-19