YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Dani'el 1

1

Dani'el 1:8

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Dani’el het in sy binneste besluit om nie van die koning se kos te eet, of van sy wyn te drink, nie; daarom het hy die hoof van die lyfknegte gevra om hom nie te dwing om dit te eet nie.

Vergelyk

Verken Dani'el 1:8

2

Dani'el 1:17

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Wat hierdie vier jong seuns betref, God het aan hulle insig, kennis in elke boek en wysheid gegee en Dani’el het begrip in visioene en drome gehad.

Vergelyk

Verken Dani'el 1:17

3

Dani'el 1:9

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

God het vir Dani’el guns en omgee voor die hoof van die lyfknegte gegee.

Vergelyk

Verken Dani'el 1:9

4

Dani'el 1:20

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en in enige saak van wysheid en insig wat die koning van hulle gevra het, het hy hulle tien maal beter gevind as al die towenaars en sterrekundiges wat in sy hele koninkryk was.

Vergelyk

Verken Dani'el 1:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor Dani'el 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest