YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DANIËL 1:9

DANIËL 1:9 Bybel vir almal (ABA)

Aspenas het van Daniël gehou en hy was jammer vir hom. God het Aspenas jammer laat voel vir Daniël.

Deel
Lees DANIËL 1

DANIËL 1:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En God het aan Daniël guns en barmhartigheid verleen by die owerste van die hofdienaars.

Deel
Lees DANIËL 1

DANIËL 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het die hoofpaleisbeampte gunstig en simpatiek gestem teenoor Daniël.

Deel
Lees DANIËL 1

DANIËL 1:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

God het gesorg dat daar by die toesighouer oor die paleisamptenare 'n goeie gesindheid en ontferming was teenoor Daniël.

Deel
Lees DANIËL 1

DANIËL 1:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En God het Daniël in guns en tere liefde gebring by die owerste van die eunugs.

Deel
Lees DANIËL 1

DANIËL 1:9 Die Boodskap (DB)

Deur God se goedheid het Aspenas baie respek vir Daniël gehad

Deel
Lees DANIËL 1

DANIËL 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het gemaak dat die hoofamptenaar van Daniël hou en hom goedgesind is.

Deel
Lees DANIËL 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's