YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Dani'el 2

1

Dani'el 2:20-22

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Dani’el het geantwoord en gesê: “Geseënd is die Karakter en Outoriteit (Naam) van God vir ewig en ewig, want wysheid en krag behoort aan Hom en Hy verander seisoene en tye; Hy verwyder konings en stel konings aan; Hy gee wysheid aan die wyse manne en kennis aan die wat insig het; Hy openbaar diep en geheime dinge; Hy weet wat is in die duisternis en die lig is by Hom.

Vergelyk

Verken Dani'el 2:20-22

2

Dani'el 2:27-28

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Dani’el het in die teenwoordigheid van die koning geantwoord en gesê: “Die geheim wat die koning vereis het om te weet, kan geen wyse manne, voorspellers, towenaars of sterrekundiges aan die koning openbaar nie, maar daar is ’n God in die hemel wat geheime openbaar en Hy het aan koning N’vukadnetzar bekend gemaak wat in die laaste dae sal gebeur. U droom en die visioen in u kop, op u bed, was dit

Vergelyk

Verken Dani'el 2:27-28

3

Dani'el 2:44

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

In die dae van hierdie konings sal die God van die hemel ’n ewige Koninkryk opwek, wat nooit vernietig sal word nie en die Koninkryk sal nie aan ander volke oorgelaat word nie, maar dit sal al daardie koninkryke in stukke breek en ’n einde daaraan maak, maar ditself sal vir ewig staan.

Vergelyk

Verken Dani'el 2:44

Gratis leesplanne en oordenkings oor Dani'el 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest