1
1 Korinthiërs 4:20
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want die Koninkryk van God bestaan nie uit wat gesê word nie, maar in wonderwerkende krag.
Vergelyk
Verken 1 Korinthiërs 4:20
2
1 Korinthiërs 4:5
Julle moet daarom niemand voor die tyd oordeel nie, nie voordat יהוה kom, wat die geheime dinge van die duisternis in die lig sal bring en die motiewe van die verstand, wil en emosie openbaar sal maak nie en dan sal elkeen lof van God ontvang.
Verken 1 Korinthiërs 4:5
3
1 Korinthiërs 4:2
Van nou af word dit hier van die toesighouers verwag dat hulle vertrouenswaardig bevind sal word
Verken 1 Korinthiërs 4:2
4
1 Korinthiërs 4:1
Laat ons op hierdie manier deur julle gereken word as dienaars van Die Gesalfde Een en toesighouers oor die geheime van God.
Verken 1 Korinthiërs 4:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's