1 KORINTIËRS 4:2
1 KORINTIËRS 4:2 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat hierdie werk doen, moet altyd doen wat hy moet doen.
1 KORINTIËRS 4:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En verder word van die bedienaars vereis dat hulle getrou bevind moet word.
1 KORINTIËRS 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van 'n bestuurder word veral vereis dat hy betroubaar moet wees.
1 KORINTIËRS 4:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Boonop word van sulke bedienaars verwag dat elkeen van hulle getrou bevind sal word.
1 KORINTIËRS 4:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verder word van rentmeesters vereis dat 'n man getrou bevind word.