YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 4:1

1 KORINTIËRS 4:1 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet onthou: Ons bring die goeie boodskap, ons is mense wat vir Christus werk. Ons verduidelik vir julle die dinge van God, niemand het iets geweet van daardie dinge nie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 4

1 KORINTIËRS 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

SO moet ons dan beskou word as dienaars van Christus en bedienaars van die verborgenhede van God.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 4

1 KORINTIËRS 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

So moet julle ons dan sien: ons is dienaars van Christus en bestuurders aan wie die geheimenisse van God toevertrou is.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 4

1 KORINTIËRS 4:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Só moet mense ons beskou: as diensknegte van •Christus en as bedienaars van die verborgenhede van God.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 4

1 KORINTIËRS 4:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Laat 'n man ons so reken as die dienaars van Christus en bestuurders van die verborgenhede van God.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 4

1 KORINTIËRS 4:1 Die Boodskap (DB)

Moenie van ons, wat julle geestelike leiers is, iets maak wat ons nie is nie. Ons is net mense wat vir Jesus werk. God het ons gevra om aan julle die dinge oor Hom te vertel wat julle nie weet nie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 4

1 KORINTIËRS 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit beteken dat julle ons moet beskou as blote diensknegte van Christus. Ja, as mense wat God se diepsinnige planne moet help bestuur.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's