YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 130:4

PSALMS 130:4 Bybel vir almal (ABA)

Maar U vergewe mense se sondes, U wil hê dat hulle U moet dien.

Deel
Lees PSALMS 130

PSALMS 130:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar by U is vergewing, dat U gevrees mag word.

Deel
Lees PSALMS 130

PSALMS 130:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar by U ís daar vergifnis: daarom word U steeds gedien.

Deel
Lees PSALMS 130

PSALMS 130:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar by U is daar vergifnis, sodat U ontsag afdwing.

Deel
Lees PSALMS 130

PSALMS 130:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar daar is vergifnis by jou, sodat jy gevrees kan word.

Deel
Lees PSALMS 130

PSALMS 130:4 Die Boodskap (DB)

Gelukkig vergewe U ons sondes. Daarom kyk mense op na U en dien hulle U.

Deel
Lees PSALMS 130

PSALMS 130:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar by U is vergifnis; daarom word U gevrees.

Deel
Lees PSALMS 130
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's