1
Spreuke 7:2-3
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
onderhou my opdragte en my wet soos die pupil van jou oog en lewe. Bind hulle om jou nek, skryf hulle op die tafel van jou verstand, wil en emosie.
Vergelyk
Verken Spreuke 7:2-3
2
Spreuke 7:1
My seun, onderhou my boodskappe en bewaar my opdragte in jou
Verken Spreuke 7:1
3
Spreuke 7:5
sodat hulle jou kan bewaar teen die vreemde vrou, van die vreemdeling, wat vlei met haar woorde
Verken Spreuke 7:5