YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 7:5

SPREUKE 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit sal jou weghou van die slegte vrou af, die vrou met die verleidelike praatjies.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sal jou weghou van die onsedelike vrou af. Dit sal jou beskerm teen die vreemde vrou met haar verleidelike praatjies.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:5 Bybel vir almal (ABA)

Dan sal dit jou beskerm teen die slegte vrou, die vrou wat nie jou vrou is nie en wat skelm dinge sê.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

sodat hulle jou kan bewaar vir die vreemde vrou, vir die ontugtige wat met haar woorde vlei.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit sal jou weghou van die slegte vrou af, die vrou met die verleidelike praatjies.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

sodat dit jou beskerm teen 'n vreemde vrou, teen 'n uitlander met haar vleitaal.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

sodat hulle jou kan bewaar vir die vreemde vrou, vir die vreemdeling wat vlei met haar woorde.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:5 Die Boodskap (DB)

Dan sal dit jou teen die los vrou beskerm, teen die soet, verleidelike woorde van ’n vreemde vrou.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sal jou weghou van die onsedelike vrou af. Dit sal jou beskerm teen die vreemde vrou met haar verleidelike praatjies.

Deel
Lees SPREUKE 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's