1
Spreuke 8:35
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
want my doelstellings is die dinge van die lewe, hulle verkondig die wil van יהוה.
Vergelyk
Verken Spreuke 8:35
2
Spreuke 8:13
Die respekvolle vrees van יהוה minag boosheid; hoogmoed, trots, ’n bose pad en perverse spraak haat ek.
Verken Spreuke 8:13
3
Spreuke 8:10-11
Ontvang dissipline eerder as silwer en kies eerder kennis as fyn goud, want wysheid is baie beter as fyn goud, ja, sy is beter as edelstene en niks kan met haar vergelyk word nie.
Verken Spreuke 8:10-11