YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 7:1

SPREUKE 7:1 Bybel vir almal (ABA)

My seun, jy moet onthou wat ek vir jou sê, jy moet goed onthou wat ek sê jy moet doen.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

MY seun, onderhou my woorde en bewaar my gebooie by jou

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maak wat ek vir jou sê jou eie, my seun, hou by wat ek jou voorskryf

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

My seun, neem my woorde ter harte; en my opdragte, hou dit veilig by jou.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My seun, bewaar my woorde en bewaar my gebooie by jou.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:1 Die Boodskap (DB)

Jong vriend, onthou wat ek jou oor die lewe geleer het. Bêre my voorskrifte in jou gemoed. Leef daarvolgens en jy sal gelukkig wees.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bly altyd by wat ek vir jou sê, my seun. Koester wat ek vir jou voorskryf in jou binneste.

Deel
Lees SPREUKE 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's