YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 5:22

SPREUKE 5:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die goddelose – sy eie sondeskuld vang hom, en in die strikke van sy sonde word hy vasgeknel.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:22 Bybel vir almal (ABA)

Die sondes van 'n mens wat verkeerd doen, is soos 'n vangnet, dit vang hom. Sy sondes is soos toue wat hom vasdraai.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sy eie ongeregtighede vang hom, die goddelose, en in die vangstrikke van sy sonde word hy vasgehou.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die oortreding van die goddelose agterhaal hom, hy draai hom vas in sy sonde.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die goddelose – sy eie sondeskuld vang hom, en in die strikke van sy sonde word hy vasgeknel.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sy eie ongeregtighede sal die goddelose self neem, en hy sal vasgehou word met die toue van sy sondes.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:22 Die Boodskap (DB)

Verkeerde dade vang ’n mens in aaklige strikke vas. Sonde is soos ’n tou wat jou so vasbind dat jy nooit weer los kan kom nie.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die goddelose mens se eie sondes maak van hom ’n gevangene. Dit draai hom vas in sy eie sonde.

Deel
Lees SPREUKE 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's