YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 5:21

SPREUKE 5:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Mens se lewe lê oop voor die Here, elke tree wat jy gee, sien Hy.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:21 Bybel vir almal (ABA)

Die Here sien hoe 'n mens lewe, Hy kyk of 'n mens reg lewe.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want elke mens se weë is voor die oë van die HERE, en Hy weeg al sy gange.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Mens se lewe lê oop voor die Here, elke tree wat jy gee, sien Hy.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Voor die oë van die HERE is die weë van 'n man immers oop en bloot, en al sy paaie hou Hy in die oog.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die weë van die mens is voor die oë van die HERE, en hy oordink al sy weë.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:21 Die Boodskap (DB)

Elkeen van ons se lewe lê oop voor die Here. Hy ken ons doen en late.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE sien alles wat ’n mens doen. Hy weeg elke tree wat jy gee.

Deel
Lees SPREUKE 5

SPREUKE 5:21

SPREUKE 5:21 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's