FILEMON 1:4 - Compare All Versions

FILEMON 1:4 AFR83 (Afrikaans 1983)

Elke keer as ek bid, dink ek aan jou en dank ek my God

FILEMON 1:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou in my gebede dink

FILEMON 1:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Filemon, ek dank my God altyd wanneer ek in gebed aan jou dink

FILEMON 1:4 DB (Die Boodskap)

Filemon, ek dink gedurig aan jou en ek bid so baie vir jou. Ek sê elke keer vir God baie dankie wanneer ek aan jou dink, want ek hoor net die wonderlikste dinge van jou.

FILEMON 1:4 ABA (Bybel vir almal)

Ek sê vir my God elke maal dankie wanneer ek bid en aan jou dink

FILEMON 1:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou dink in my gebede

FILEMON 1:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Ek dank my God, terwyl ek altyd in my gebede van U melding maak